De Wet Hugo 
Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde [EPUB ebook] 

Підтримка

Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . .
‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

€6.49
методи оплати

Про автора

De Wet Hugo is ‘n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by ‘n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Kleinnmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer in Rympies vir Pikkies en Peuters,  Liedjies vir Pikkies en Peuters,  Skrik op die lyf ,  Rympies vir Kleintjies en Kleuters en Skool is ‘n riller.

Придбайте цю електронну книгу та отримайте ще 1 БЕЗКОШТОВНО!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 176 ● ISBN 9780798181792 ● Розмір файлу 1.0 MB ● Видавець Human & Rousseau ● Опубліковано 2021 ● Видання 1 ● Завантажувані 24 місяців ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 7807118 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

61 010 Електронні книги в цій категорі