Dokter in die huis is jou A-Z-gids tot gesondheid. Hierdie nuwe uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek. Dit is gegrond op die jongste mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied sodat jy in ’n japtrap ’n ingeligte besluit oor jou en jou gesin se gesondheid kan neem. Die gids dek onder meer:• Riglyne vir optimale gesondheid • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling• Beserings, operasies en chirurgiese prosedures • mediese toetse• Medisynegroepe – generiese middels en handelsname• Geïllustreerde noodhulpstappe
Придбайте цю електронну книгу та отримайте ще 1 БЕЗКОШТОВНО!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 784 ● ISBN 9780624053163 ● Розмір файлу 4.5 MB ● Видавець Tafelberg ● Опубліковано 2012 ● Видання 1 ● Завантажувані 24 місяців ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 4533675 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM