Автор: Hein Kruger

Підтримка
Hein Kruger is “n bekende op RSG en Radio Kansel waar hy gereeld oor geldsake gesels. Hy is ook besturende direkteur van Kruger Internasionaal, wat hy in 2000 gevestig het.




1 Електронні книги від Hein Kruger

Hein Kruger: Jou geldsake
Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroo …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.49