Автор: Julian Jansen (Lux Verbi)

Підтримка
Julian Jansen is ’n oudonderwyser aan twee Helderbergse skole. Daar het hy ’n positiewe verandering in “stout” leerlinge se gesindheid bewerkstellig deur hulle liggaamlik en geestelik uit te daag. Die afgelope 10 jaar is hy ’n verslaggewer in Rapport se Kaapstadse kantoor, en was die skrywer van die topverkoper Die De Zalze-moorde. 




1 Електронні книги від Julian Jansen (Lux Verbi)

Julian Jansen (Lux Verbi): Seuns sonder pa’s
In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoe …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.99