Автор: Marlene van Niekerk

Підтримка
Marlene van Niekerk is op 10 November 1954 op die plaas Tygerhoek naby Caledon gebore. Sy gaan skool op Riviersonderend en Stellenbosch en matrikuleer aan die Hoërskool Bloemhof. Sy studeer filosofie, tale en letterkunde aan die Universiteite van Stellenbosch, Amsterdam en die Witwatersrand. Sy debuteer in 1977 met die digbundel, Sprokkelster, waarvoor sy die Eugène Marais- en die Ingrid Jonkerprys ontvang. Haar eerste roman, Triomf, verskyn in 1995 en word onder meer met die Noma-prys vir die beste publikasie uit Afrika bekroon. Tien jaar later verskyn Agaat wat ses toekennings, onder meer die Hertzogprys vir prosa (2004), ontvang. Die vertaling van Agaat is ook met die Sunday Times Literary Award bekroon. Vir haar digbundel, Kaar, ontvang sy in 2014 die Hertzogprys vir poësie. Marlene is tans ’n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.




14 Електронні книги від Marlene van Niekerk

Marlene van Niekerk: Agaat
Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur ’n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van d …
EPUB
Африкаанс
DRM
€16.99
Marlene van Niekerk: Triomf
Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995) CNA-prys (1995) M-Net-prys (1995) Triomf is ‘n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. ‘n Storie wat jou laat m …
EPUB
Африкаанс
DRM
€14.99
Marlene van Niekerk: Die sneeuslaper
Hoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek. In Die s …
EPUB
Африкаанс
DRM
€13.99
Marlene Van Niekerk: Kaar
Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedi …
EPUB
Африкаанс
DRM
€13.99
Marlene Van Niekerk: The Snow Sleeper
How do stories begin, and why? What are the conditions for writing fiction? Need, compulsion, a listener, opportunity, rhetoric. . . In The Snow Sleeper, the art and meaning of storytelling is illumi …
EPUB
Англійська
DRM
€12.99
Marlene Van Niekerk: Triomf
Marlene van Niekerk’s multi-award-winning novel Triomf tells the story of the four residents of 127 Martha Street in the then ‘poor white’ suburb of Triomf, built on the ruins of old Sophiatown, once …
PDF
Англійська
DRM
€8.69
Marlene Van Niekerk: Agaat
‘The most important South African novel since Coetzee's Disgrace.’ – The Times Literary Supplement'[Agaat] is absolutely the most extraordinary book I've read in a long time. You must read …
EPUB
Англійська
DRM
€9.13
Marlene van Niekerk: Agaat
Südafrika in den 90er Jahren: Milla Redelinghuys wartet auf den Tod. Durch ein Nervenleiden am ganzen Körper gelähmt, fällt es ihr schwer sich mittzueilen. Ihre schwarze Haushälterin Agaat ist bemüht …
EPUB
Німецька
€9.99
Marlene van Niekerk: Triomf
This is the story of the four inhabitants of 127 Martha Street in the poor white suburb of Triomf. Living on the ruins of old Sophiatown, the freehold township razed to the ground as a so-called ‘bla …
EPUB
Англійська
DRM
€3.99
Marlene van Niekerk: Way Of The Women
How can you speak when speech has been taken away? When the only person listening refuses to understand? Milla, trapped in silence by a deadly paralysing illness, confined to her bed, struggles to ma …
EPUB
Англійська
DRM
€3.99
Marlene Van Niekerk: Triomf
“A scatologocial black satire . . . Triomf may be the signal Afrikaans novel of the 1990s . . . A daring, vicious and hilarious flight of imagination” (The W …
EPUB
Англійська
DRM
€23.24
Marlene Van Niekerk: Agaat
“I was immediately mesmerized . . . as brilliant as it is haunting.” —Toni Morrison In 1940s apartheid South Africa, Milla de Wet discovers a child abandoned in the fields of her family farm. Ignorin …
EPUB
Англійська
DRM
€17.99
Marlene Van Niekerk: Agaat
‘I was immediately mesmerized…Its beauty matches its depth and her achievement is as brilliant as it is haunting.’ –Toni Morrison Set in apartheid South Africa, Agaat portrays the unique, forty-ye …
EPUB
Англійська
DRM
€20.99
Marlene van Niekerk: Triomf
Ein literarischer Klassiker der südafrikanischen Literatur Anfang der 1990er Jahre: Die vier Bewohner der Martha Street 127 leben in dem armen weißen Vorort Triomf. Auf den Ruinen des alten Sophiatow …
EPUB
Німецька
€14.99