A.P. Du Plessis 
Oervallei [EPUB ebook] 

Ủng hộ

OERVALLEI – OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel.  Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

 In hierdie derde verhaal van die Oerwoudvalk reeks red die Valk vir Aztec Calder uit die kake van ’n leeumannetjie.  Die ylende Calder het nog kort voor sy dood gemompel van ’n verlore vallei in Afrika, oermense en diere en ook van ’n geselskap blankes wat daar vasgekeer is. Deur Aztez Calder se voetspore te volg, ontdek die Valk spoedig die verlore vallei. Net daar verloor hy al byna sy lewe teen ’n vlieënde oerdier.

 Die Valk kry verder ook te doene met Dinosourusse en verskillende oermens stamme.  Gevaar dreig om elke hoek en draai en nie lank nie of die Valk verneem dat as mens jou self eers in hierdie verlore vallei bevind, jy nooit weer lewendig daaruit kom nie…

€6.39
phương thức thanh toán
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 135 ● ISBN 9781928498421 ● Kích thước tập tin 0.7 MB ● Biên tập viên Pieter Haasbroek ● Nhà xuất bản Pieter Haasbroek ● Thành phố Montefranco ● Quốc gia IT ● Được phát hành 2021 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 7729241 ● Sao chép bảo vệ không có

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

780.327 Ebooks trong thể loại này