Om ‘n ooreenkoms met ‘n demoon te maak is bindend, selfs al weet jy nie die persoon is ‘n demoon nie. Deur dit tot sy voordeel te gebruik, het Zachary die heilige reël verbreek en Tiara doelbewus ‘n ooreenkoms aangebied. Hy sou haar enigste minnaar word totdat sy ‘n ware maat gevind het … wat hy nie van voorneme is sal gebeur nie. Deur die ooreenkoms te verseël, kom sy donker kant na vore wanneer Tiara van hom af weghardloop, toe sy dink sy is nou op PIT se treflys weens haar besmette bloed. Zachary beveg vuur met vuur wanneer hy haar vang dat sy binne die arms van die vyand wegkruip.
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 439 ● ISBN 9788835450511 ● Kích thước tập tin 0.3 MB ● Tuổi tác 22-99 năm ● Phiên dịch Angela Kruger ● Nhà xuất bản Tektime ● Được phát hành 2023 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8890587 ● Sao chép bảo vệ không có