Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.
Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.

Giới thiệu về tác giả
Anelia Heese is ’n maatskaplike entrepreneur en digitale innovasiekonsultant. Haar podsendingprojek, diensplig.org, is ’n poging om Suid-Afrikaanse mans wat verplig was om militêre diens te doen, beter te verstaan. Sy skryf graag liefdesbriewe vir haar enigste ware tuiste, Suid-Afrika en beplan elke jaar om terug te keer sodat sy weer kan boer.Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 256 ● ISBN 9780624093992 ● Kích thước tập tin 0.3 MB ● Nhà xuất bản Tafelberg ● Được phát hành 2023 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9119071 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM