Bernard Levine 
Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie) [EPUB ebook] 

Ủng hộ

Jesus Christ (self ”n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis gemaak word, ”n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie.
Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou.
As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat ”n kombinasie van vleis met ”n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. 
Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. 
Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is.
Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.

€3.84
phương thức thanh toán
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781071577066 ● Phiên dịch Delaney Hall ● Nhà xuất bản Babelcube Inc. ● Được phát hành 2020 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8049045 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

76.938 Ebooks trong thể loại này