Hoe hartseer en wat ”n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die ‘Mense van die Boek’, nie in Jesus glo nie.
Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies – wat die Rabbis saamgestel het – te volg, te hou en te gehoorsaam.
Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie.
Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie….
Sal jy vir die Jode van Jesus vertel?
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781071572368 ● Phiên dịch Delaney Hall ● Nhà xuất bản Babelcube Inc. ● Được phát hành 2020 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8048850 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM