Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is.
Hoe dink jy voel God?
Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê’
Ons Vader wat in die hemel is
Laat U naam geheilig word …watter naam?
Is dit God? …
dit is nie Sy naam nie … dit is ”n titel.
Is dit Here? …
dit is ook nie Sy naam nie … dit is ook ”n titel.
Wat is die persoonlike heilige naam van die god wat jy dien?
Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys?
Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is?
En ook in Openbaring hoofstuk 3?
Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak.
In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie.
Bernard Levine
Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal? [EPUB ebook]
Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal? [EPUB ebook]
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781071572528 ● Phiên dịch Delaney Hall ● Nhà xuất bản Babelcube Inc. ● Được phát hành 2020 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8113102 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM