Vrees is die teenoorgestelde van geloof. Vrees martel. God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woorde en beloftes. Dit is Sy wil vir ons, maar daar is so baie dinge, situasies, teenstanders wat teen dit baklei. Hierdie is ”n klein maar kragtige boek wat jou sal ophef en op die Woord van God se beloftes laat staan selfs in die gesig van die felste pyle van die vyand of die ergste van situasies. Moenie vrees nie! Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781071580813 ● Phiên dịch Delaney Hall ● Nhà xuất bản Gabriel Agbo ● Được phát hành 2020 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8049233 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM