Hykie Berg 
Geroep vir meer [EPUB ebook] 
Hoe om suksesvol te leef

Ủng hộ

Jou wildste drome kom nie naby aan dit wat God vir jou beplan het nie. Hykie Berg, bekende akteur, outeur en entrepeneur gee praktiese riglyne oor hoe om suksesvol te wees en jou drome te bewaar. Hy gesels oor kwessies soos selfdissipline, intensionele optrede, verskonings uit die weg ruim en uitwerk wat jou visie en doel is in die lewe. Dis moontlik vir jou om ‘n buitengewone lewe te lei. Dis wat God vir jou wil hê. Beweeg van ‘n gemiddelde lewe na ‘n uitstekende lewe.

€9.99
phương thức thanh toán

Giới thiệu về tác giả

Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli,  Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.

Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 224 ● ISBN 9780796323378 ● Kích thước tập tin 0.3 MB ● Nhà xuất bản Lux Verbi ● Được phát hành 2024 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9929389 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

23.161 Ebooks trong thể loại này