Kaz Campbell 
My Monster – Sig Woorde – Vlak 1 Boek 2 [EPUB ebook] 

Ủng hộ

Leer om sigwoorde Boek 2  te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante foto”s van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle ”n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto”s) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van ”n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. ”n Foto vergesel elke frase of sin … wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.

€3.01
phương thức thanh toán
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781507123829 ● Phiên dịch Liezl Dreyer ● Nhà xuất bản KC Global Enterprises Pty Ltd ● Được phát hành 2018 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 4837012 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

92.682 Ebooks trong thể loại này