Tác giả: Riette Hugo

Ủng hộ
Riette Hugo is “n veteraan in die veld van opvoedkunde en “n gerespekteerde eksaminator. Sy was vir 48 jaar onderwyser en het verskeie taalhandboeke en studiegidse geskryf. Van kleins af kon sy nie genoeg kry van interessante stories oor ons leefwêreld nie.




2 Ebooks bởi Riette Hugo

Riette Hugo: Vrae en feite vir nuuskierige agies #2
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€7.74
Rika Boucher & Riette Hugo: Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele te …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€11.60