Roelf Schoeman is tydens die Grensoorlog in die Kaprivi en in Ovamboland ontplooi. Hierna gee hy onderwys en was verbonde aan Militêre Inligting. Hy verwerf in 2007 sy MA in teologie met sy navorsing oor die trauma en posttraumatiese stres wat soldate ervaar. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Kontekstuele Bedienings by die Teologiese Fakulteit van die UP.
1 Ebooks bởi Roelf Schoeman
Roelf Schoeman: Weermagstories
Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat m …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€9.99