’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ’n pragtige weduwee wat op Keurboslaan ’n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met ’n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ’n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red. Asof dit nie genoeg is nie, doen daar ’n vreeslike gerug die rondte: doktor Serfontein ly aan ’n ongeneeslike siekte en sal nie meer lank leef nie . . .
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 160 ● ISBN 9780798153898 ● Kích thước tập tin 0.5 MB ● Tuổi tác 17-15 năm ● Nhà xuất bản Human & Rousseau ● Được phát hành 2011 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 2488488 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM