Zoey ontmoet die enigmatiese dokter Jano Marnitz terwyl sy met vakansie in Parys is. Hy ontwikkel ’n obsessie om haar gesig, wat in ’n motorongeluk beskadig is, te herstel. Het hy dalk gevoelens vir haar of is dit slegs sy doktersinstinkte wat inskop?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 109 ● ISBN 9780799386721 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5535555 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器