Amy Blankenship 
Gevaarlike Dinge [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Boek 3

支持

Steven Wilder het op meer maniere as een vir die kolf-swaaiende verleidster geval as om net die vloer te tref … hy wou haar behou. Om uit te vind dat sy aan die mafia belowe is, het hom die rede gegee dat hy haar moes ontvoer en haar sy maat maak … vir haar eie beskerming, natuurlik.
Almal sê daar is twee paaie in die lewe, maar vir Jewel Scott het dit gelyk of albei baie gevaarlik was. Een het gelei na Anthony, ‘n moordende psigopatiese Weerwolf wat ook die hoof van die mafia was en haar verloofde … teen haar wil. Die ander pad het na Steven gelei, ‘n Weerkat wat sy tydens hul eerste ontmoeting met ‘n bofbalkolf uitgeslaan het. Hy het wraak geneem deur haar te ontvoer en sy maat te maak. Steven Wilder het op meer as een manier vir die kolf-swaaiende verleidster geval as om net die vloer te tref … hy wou haar behou. Om uit te vind dat sy aan die mafia belowe is, het hom die rede gegee dat hy haar moes ontvoer en haar sy maat maak … vir haar eie beskerming, natuurlik. Anthony Valachi het ‘n obsessie met Jewel gehad toe sy nog ‘n kind was, en onder mafia-heerskappy het hy beheer oor sy toekomstige bruid verkry. As iemand gedink het hulle kan haar van hom af wegsteel, was hulle verkeerd… dodelik verkeerd.

€3.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 413 ● ISBN 9788835446262 ● 文件大小 0.2 MB ● 年龄 22-99 年份 ● 翻译者 Angela Kruger ● 出版者 Tektime ● 市 Montefranco ● 国家 IT ● 发布时间 2022 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8713220 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

296,803 此类电子书