Amy Blankenship 
Hitte [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Boek 4

支持

Damon het om een rede by sy broers ingetrek … die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik ‘n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word ‘n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.
Alicia Wilder is moeg daarvoor om deur haar beskermende broers van die wêreld beskerm te word. Om te probeer bewys dat sy die vampieroorlog kan hanteer, word sy verskeur, gebyt, gesoen, op geskiet, en vreemd genoeg, trek sy saam met drie baie sexy vampiere in, waarvan een die vampieroorlog in die eerste plek begin het. Wanneer sy vind dat sy in hitte gaan, besef Alicia haar veiligheidsnet kan haar ongedaan maak. Damon het om een rede by sy broers ingetrek … die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik ‘n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word ‘n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.

€3.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 465 ● ISBN 9788835447122 ● 文件大小 0.3 MB ● 年龄 22-99 年份 ● 翻译者 Angela Kruger ● 出版者 Tektime ● 市 San Antonio ● 国家 US ● 发布时间 2022 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8744264 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

295,706 此类电子书