Anita du Preez 
Lydia en die loodgieter [EPUB ebook] 

支持
‘Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur.
Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.
Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad.
Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?

Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur.

€4.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624056690 ● 文件大小 1.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2012 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4533981 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

299,593 此类电子书