Annarie Linde & Louise Minnaar 
Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord [EPUB ebook] 

支持

Afspraak vir twee – Louise Minnaar
Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.
Altyd ’n antwoord – Annarie Linde
Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.

€2.57
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799394641 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011260 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

294,217 此类电子书