Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God.
Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding.
Die boek moedig die leser aan om volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf.
Anne Graham Lotz
Die lig van sy nabyheid [EPUB ebook]
Gebede wat jou nader bring aan God se hart
Die lig van sy nabyheid [EPUB ebook]
Gebede wat jou nader bring aan God se hart
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9781776351404 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8453894 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器