作者: Antjie Krog

支持
Anna Elizabeth (Antjie) Krog is op 23 Oktober 1952 in Kroonstad gebore. Sy is 18 jaar oud toe haar eerste digbundel, Dogter van Jefta, in 1970 verskyn. In 1972 verskyn Januarie-suite en dit is in 1973 met die Eugène Marais-prys bekroon. Sy behaal “n BA-graad en honneursgraad in Engels (1973) aan die Universiteit van die Vrystaat. In 1976 verwerf sy “n MA-graad in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria. Haar digbundel Jerusalemgangers is in 1987 met die Rapportprys bekroon en in 1990 ontvang Antjie die Hertzogprys vir poësie vir Lady Anne. In 1993 is sy aangestel by die tydskrif Die Suid-Afrikaan, en in 1995 begin sy as politieke verslaggewer by die SAUK te werk. Antjie lewer van 1996 tot 1998 verslag oor die Waarheids- en Versoeningskommissie. Sy verwoord haar ervarings oor die proses in Country of my Skull wat in 1998 gepubliseer is en wat met onder meer die Alan Paton-toekenning vir niefiksie en die Olive Schreiner-prys ontvang. In 2003 word die bundel Met woorde soos met kerse, wat haar Afrikaanse vertalings en herbewerkings van poësie uit Suid-Afrikaanse inheemse tale, en een van die San-tale, bevat, aangewys as die wenner van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut se driejaarlikse wedstryd. Kwela Boeke publiseer in 2004 die digbundel Die sterre sê “tsau” en dit haal die kortlys van die M-Net-prys vir poësie vir 2005. Kleur kom nooit alleen nie is in 2001 met die eerste RAU-prys vir skeppende skryfwerk bekroon. Sy is sedert 2004 “n buitengewone professor in Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit van die Wes-Kaap.




27 电子书 Antjie Krog

Antjie Krog: Kleur kom nooit alleen nie
RAU-prys vir skeppende skryfwerk (2001) In ‘n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika – elders in Afrika en o …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.99
Antjie Krog: Eerste gedigte
In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk ond …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.99
Antjie Krog: Mede-wete
Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid – dit was ’n begeerte om die taal sélf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.99
Antjie Krog: Synapse
Antjie Krog’s career as a poet began with resistance to language and authority. This was more than simply youthful rebellion – it was a desire to free language itself from all constraints. In this, h …
EPUB
英语
DRM
€11.99
Antjie Krog: Lady Anne
Lady Anne: A Chronicle in Verse by Antjie Krog is the first English translation of an award winning book published in Afrikaans in 1989. It engages critically and creatively with a key moment of colo …
EPUB
英语
DRM
€25.62
Antjie Krog: Country of My Skull
EPUB
英语
DRM
€14.05
Antjie Krog: Body Bereft
Antjie Krogs iconic status as one of South Africas most popular and critically-acclaimed poets began when she was eighteen, with her first collection, Dogter van Jefta (1970). Almost four decadeslate …
EPUB
英语
DRM
€6.41
Antjie Krog: Body Bereft
Antjie Krogs iconic status as one of South Africas most popular and critically-acclaimed poets began when she was eighteen, with her first collection, Dogter van Jefta (1970). Almost four decadeslate …
PDF
英语
DRM
€6.41
Antjie Krog: Verweerskrif
Vanaf die verskyning van Dogter van Jefta, op agtien jaar, was Antjie Krog op pad om een van die hoogs aangeskrewe en mees gelese Afrikananse digters te word. Byna veertig jaar later kom sy met ? bun …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€6.43
Antjie Krog: Verweerskrif
Vanaf die verskyning van Dogter van Jefta, op agtien jaar, was Antjie Krog op pad om een van die hoogs aangeskrewe en mees gelese Afrikananse digters te word. Byna veertig jaar later kom sy met ? bun …
PDF
南非荷兰语
DRM
€6.40
Antjie Krog: Skinned: Poems
A co-publication with American publisher Seven Stories Press of a new collection of translations of Antjie Krogs poetry in English, cementing her reputation as one of South Africas greatest poets. Sk …
EPUB
英语
DRM
€7.68
Antjie Krog: Skinned: Poems
A co-publication with American publisher Seven Stories Press of a new collection of translations of Antjie Krogs poetry in English, cementing her reputation as one of South Africas greatest poets. Sk …
PDF
英语
DRM
€7.68
Antjie Krog: Begging to Be Black
<p>In 1992, a gang leader was shot dead by an ANC member in Kroonstad. The murder weapon was then hidden on Antjie Krogs stoep. In Begging to Be Black, Krog begins by exploring her position in …
EPUB
英语
DRM
€10.25
Antjie Krog: Begging to Be Black
<p>In 1992, a gang leader was shot dead by an ANC member in Kroonstad. The murder weapon was then hidden on Antjie Krogs stoep. In Begging to Be Black, Krog begins by exploring her position in …
PDF
英语
DRM
€10.25
Antjie Krog: Change of Tongue
Identity, belonging and voyages of personal discovery are but some of the themes inventively explored in Antjie Krogs first full-length work to appear in English since the publication of Country of M …
EPUB
英语
DRM
€11.53
Antjie Krog: Change of Tongue
Identity, belonging and voyages of personal discovery are but some of the themes inventively explored in Antjie Krogs first full-length work to appear in English since the publication of Country of M …
PDF
英语
DRM
€11.53
Antjie Krog: Country Of My Skull
The first free elections in South Africa’s history were held in 1994. Within a year legislation was drafted to create a Truth and Reconcilliation Commission to establish a picture of the gross human …
EPUB
英语
DRM
€10.99
Antjie Krog: Skinned
EPUB
英语
DRM
€26.89
Antjie Krog: Quiero ser negra
El estilo de la obra de la autora, la estructura de su relato, son poco convencionales. Quiero ser negra articula en sus capítulos tres motivos diferentes cuya relación crece y se intensifica a medid …
EPUB
西班牙语
€8.99
Antjie Krog: Mixtape van die liefde
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop), Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil ki …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€8.29
Ingrid de Kok & Antjie Krog: Vetplantfeetjies
Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€10.25
Ingrid de Kok & Antjie Krog: Vetplant Fairies
<p>Southern Africa has the richest and most diverse grouping of succulents in the world. Vetplant Fairies is a collection of verse for children about indigenous succulents and the imaginary bei …
EPUB
英语
DRM
€10.25
Antjie Krog: Plunder
In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€10.99
Antjie Krog: Pillage
In Pillage Krog develops her familiar themes of family, body and land but this time in the harsh light of pillaging, whether being done by nature, humans, or old age. The poems reveal a painful fragi …
EPUB
英语
DRM
€10.99
Sabata-mpho Mokae & Brian Willan: Sol Plaatje’s Mhudi
International scholars explore one of the most important postcolonial novels of African literature. Joint winner of Best Non-Fiction Biography, Humanities and Social Sciences Awards 2020 Sol Plaatje’ …
PDF
英语
DRM
€28.99
Anthony W Lee: Clubbable Man
Samuel Johnson famously referred to his future biographer, the unsociable magistrate Sir John Hawkins, as "a most unclubbable man." Conversely, this celebratory volume gathers distinguished …
EPUB
英语
DRM
€55.16
Anthony W Lee: Clubbable Man
Samuel Johnson famously referred to his future biographer, the unsociable magistrate Sir John Hawkins, as "a most unclubbable man." Conversely, this celebratory volume gathers distinguished …
PDF
英语
DRM
€54.57