Barend Vos 
Uit die Beek 2018 [EPUB ebook] 

支持

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek weer opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ‘n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

€8.99
支付方式

关于作者

Dr. Barend Vos is ‘n bekende Christenskrywer en predikant. Hy het al verskeie boeke uitgegee: van dagstukkies en literêre fiksie tot romans met die Bybelse gegewe as agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir Ewigheid in my hart. Hy skryf elke maand vir Li G-tydskrif sy Grootseun-storie. Hy is in 2016 bekroon met ‘n ATKV-veertjie vir een van sy Li G-stories.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 400 ● ISBN 9780796320346 ● 文件大小 0.8 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5286517 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

3,833 此类电子书