Lam in Wolfsklere is ’n romantiese komedie met ’n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as ’n veldslag in the “battle of the sexes” in. Dit spreek kwessies soos “he’s just not that into you”, saamblyverhoudings en die paradoks van die jong professionele vrou se hunkering na ’n voorstedelike liefdesverhaal, kinders en ’n blink loopbaan in.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 229 ● ISBN 9780799357844 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205969 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器