KidKiddos Books & Shelley Admont: Ek is Dankbaar I am Thankful
‘Ek is Dankbaar’ wys hoe maklik dit is om dankbaar te wees vir alles in die lewe, selfs die klein dingetjies. Vandat jy wakker word in die oggend, om die warm son te geniet, en dan weer te gaan slaap …