Chris Karsten 
Man uit die dode [EPUB ebook] 
‘n Ella Neser-roman

支持

Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed.
Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel.
Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.

€10.99
支付方式

关于作者

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en in 2010 word Seisoen van sonde bekroon met die ATKV-prys vir Spanningslektuur. In 2011 ontvang Karsten beide die ATKV-prosaprys en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. 

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780798181648 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7641660 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

121,285 此类电子书