Christien Neser 
Mieke 1: Kersfees in April [EPUB ebook] 

支持

Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op ‘n donkie skool toe ry.       

€6.99
支付方式

关于作者

Christien Neser is ’n spraakterapeut van Bryanston, Johannesburg.  Sy het haar eerste boek,  Kondensmelk (Lapa) in 2009 gepubliseer. Dit was die begin van die gewilde Elle-reeks. Jeugboeke wat by Tafelberg verskyn het, is Amper Einstein (2013) en Pienk is nie vir sissies nie (2017). 
 

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 144 ● ISBN 9780624090960 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7937788 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

60,554 此类电子书