Dana Snyman 
In die tyd van die gif [EPUB ebook] 
’n Jaar en ’n half in stories

支持

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.
Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.

€11.99
支付方式

关于作者

Dana Snyman is ’n bekroonde en geliefde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy TV-reeks, Op pad met Dana, is uiters gewild. Die vierde reeks het in 2019 begin. Hy het meer as 25 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy aweregse, ontroerende stories deel, dikwels met oorweldigende reaksie van lesers.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780624090892 ● 文件大小 4.6 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8214742 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

5,066 此类电子书