Dawn Brower 
”N Sigeuner se Kersfees Soen [EPUB ebook] 

支持

Lulia Vasile is die dogter van ”n Romaanse prinses en ”n Graaf se tweede seun. Sy het grootgeword met rolle in ”n reisende teater, optreedes by graafskoue, en het me waarsê gewoeker. Sy vra nie verskoning vir wie sy is nie, en leef die lewe soos sy wil.
Finley Prescott, die Hertog van Clare, verlaat nie sy meenthuis tensy dit nodig is nie. Hy het verantwoordelikhede en mense wat op hom staat maak. Al wat hy wil hê, is om uit de wêreld te verdwyn. Hy doen nie goed in groot byeenkomste nie en gebrek aan sosiale etiket.
Fin en Lulia het ”n geskiedenis. Een wat nie een van hulle vergeet het nie. Toe hulle weer ontmoet word hulle saamgetrek. Na daardie toevallige ontmoeting deel hulle ”n magiese soen. Onderweg ontdek hulle dat die ding wat ”n persoon soms nodig het, nie is wat hulle sou verwag het nie. 

€3.84
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071577387 ● 翻译者 Bianca Bunge ● 出版者 Monarchal Glenn Press ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8049058 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

296,339 此类电子书