Dihanna Taute 
Die Engelsman in my slaai [EPUB ebook] 

支持

Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaan werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson – elke girl se droomou en elke onderwyser se nagmerrie – sy bes doen om dinge behoorlik om te krap. Wanneer Lehandi in sy seegroen oë kyk, weet sy net een ding: Hier kom mega-groot moeilikheid.
In Ek en Prins Donkerkuif – die eerste titel in hierdie reeks – was Lehandi se graadtien-jaar vol struikelblokke en drama. Maar dit lyk beslis of die nuwe jaar nóg interessanter dinge gaan opdis.

€6.99
支付方式

关于作者

Dina Viljoen is op 6 Januarie 1983 in Welkom gebore. Nadat sy in 2001 matrukileer, verhuis sy na Bloemfontein. Aan die begin van haar studies werk sy as kelnerin om vir haar studies te betaal. Sy is later as tekenaar by Stadsbeplanners aangestel. Nadat sy haar trouman ontmoet trek hul gereeld agter sy beroep as Pad Engeneur aan. Sy woon tans saam met haar man en 4 kinders in Namibia.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780798171915 ● 文件大小 1.2 MB ● 年龄 17-16 年份 ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5454981 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

58,181 此类电子书