Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is ’n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie.
Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie.
Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is ’n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 126 ● ISBN 9780799359732 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206022 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器