Ebbe Dommisse 
Anton Rupert [EPUB ebook] 
Die lewe van ’n sakelegende

支持

Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie, is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

€15.99
支付方式

关于作者

Ebbe Dommisse het sy loopbaan as joernalis by Die Burger begin, waar hy in 1990 hoofredakteur word. Hy is die skrywer van topverkopers soos Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate en Anton Rupert: ’n Lewensverhaal, sowel as die mede-skrywer van Broedertwis en Leierstryd. Hy het Naspers se hoogste eerbewys, die Phil Weber-medalje, ontvang.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 456 ● ISBN 9780624094746 ● 文件大小 3.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2024 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9372604 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

49,419 此类电子书