Elise Nel 
Ons raaiselpad met alzheimersiekte [EPUB ebook] 
‘n Persoonlike reis

支持

Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ‘n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in ‘n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir versorgers en tekens waarna mens moet oplet.

€11.99
支付方式

关于作者

Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op ‘n Karooplaas. Sy werk ook ‘n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George. Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 196 ● ISBN 9780796321763 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6896832 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,045 此类电子书