Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle ’n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.
关于作者
Chris Venter is ’n vryskutkunstenaar van Kaapstad. Van sy mees onlangse projekte is die Speurhond Willem-reeks, die Kas vol monsters-reeks en Waarvoor is seerowers bang? (Jaco Jacobs), waarvoor hy met ‘n ATKV Woordveertjie bekroon is.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 120 ● ISBN 9780624068914 ● 文件大小 6.3 MB ● 年龄 17-10 年份 ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4534776 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器