Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in ’n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oë. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op ’n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies ’n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens ’n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word …
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 108 ● ISBN 9780799352719 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205662 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器