Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat ’n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 105 ● ISBN 9780799355611 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2012 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205870 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器