Die skoolhoof vra Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die skool se verjaardagfees gaan optree. Maar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Wie gaan nou gekies word om die uniforms te ontwerp?
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 44 ● ISBN 9780799384345 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5485497 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器