Ampie weet sommer hy gaan sy plek in die rugbyspan verloor toe Max sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy lééf vir rugby en hy is ’n boelie. Maar Max het ’n nare geheim…
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 48 ● ISBN 9780799378955 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2010 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206446 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器