Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders. In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees … en dalk hulle drome.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 80 ● ISBN 9780799397147 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7293084 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器