Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil ’n modeontwerper word. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk. Maar die tweeling Alex en Alet voel vere vir Lulu se ontwerpe. Hulle spot net met haar en laat haar gedurig in die moeilikheid beland. Maar dit is net die begin van ’n holderstebolder-avontuur met ’n hondetrourok.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 72 ● ISBN 9780799361896 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5061260 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器