Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe tannie Tula-Belle haar vra om ’n rok vir die operakonsert te ontwerp. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste kliënt gaan wees …
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 43 ● ISBN 9780799380613 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5286542 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器