"Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?" Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 176 ● ISBN 9780637005630 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2024 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9923425 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器