Hierdie is ’n aand vir laastes. ’n Aand om jou kopie van The Catcher in the Rye in jou rugsak te druk en afskeid te neem van die huis waar jou pa elke aand te diep in sy whiskeyglas kyk. ’n Aand om die lysie uit te haal met die name van almal by die skool wat dink jy’s ’n freak. ’n Aand om die donker ding binne-in jou beter te leer ken. Môre gaan ek ’n gun saamvat skool toe.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780799363074 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2014 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206115 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器