Brent is in graad tien. Hy’s gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ’n meisie. En hy is gay. Nog nooit tevore is daar so openlik, eerlik, sensitief en op die man af in ’n Afrikaanse tienerboek geskryf oor ’n seun se stryd om vrede te maak met sy homoseksualiteit nie.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 99 ● ISBN 9780799367041 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2014 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206181 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器