Farren Cloete 
Geroep vir ‘n tyd soos hierdie [EPUB ebook] 

支持

Farren Cloete is geroep vir ’n tyd soos hierdie, maar wys vir jou op jou roeping ook: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie. Farren kom maak ons vry daarvan dat ons dink ons moet ander gelukkig maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê. Dit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie.  

€9.99
支付方式

关于作者

Farren Cloete is die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ook ’n bekende Tik Tok-ster en smaakmaker. Farren behaal haar meestersgraad in Divinitatis by Universiteit Stellenbosch. Sy is getroud met Bradley en bly in Lambertsbaai. Sy tree graag by vroueoggende op waar sy vroue inspireer in hulle alledaagse lewe. 

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 196 ● ISBN 9780796323491 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2024 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9472298 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,997 此类电子书