Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille … In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 120 ● ISBN 9780799362497 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206101 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器