Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.
关于作者
Tina Kruger is ’n draaiboekskrywer en aktrise. Sy het bekendheid verwerf met Leading Lady (2014), French Toast (2015) en Vir die Voëls (2016).
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780624080473 ● 文件大小 1.0 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5053450 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器