Francois Keyser 
Die Woudties en die laaste piesang [EPUB ebook] 

支持

Welkom in die wereld van “Die Woudties”!
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van vyf dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Die piesangs op aarde is klaar. Die Woudties het die laaste piesang vernietig. Daar is net een hoop om weer piesangs op aarde te kry. Iemand moet ‘n piesang boom op die maan gaan haal. Kiki en Hoppie stem in om die piesang boom te gaan haal. Wanneer hulle op die maan land ontmoet hulle ruimtevaardigers van ‘n ander planeet wat aarde soek. Hulle wil die aarde oorneem vir water en kos.
Sal Kiki en Hoppie die ruimtevaardigers en hulle plan kan stop?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf.
“Die Woudties” is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as “The Junglies”.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

€2.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071507537 ● 翻译者 Francois Keyser ● 出版者 Francois Keyser ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7198732 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

5,025,900 此类电子书